ToekomsVenster: Die tempel van die Heilige Gees

Loading player...
Die voete moet koers kies na hulle wat leiding, warmte, omgee en versorging nodig het. Die voete moet ander gelowiges agterna loop en bemoedig op die reis.
23 Feb 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min