Agri-uur: 22 Februarie, Stephan Smith

Loading player...
Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting Woensdag die begrotingsrede lewer. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Nedbank se streekbestuurder van landbou in die Vrystaat, Stephan Smith, gesels oor hulle verwagtinge vir die landbousektor …
21 Feb 2023 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min