ToekomsVenster: Ons is liggaam, siel en gees

Loading player...
Ons moet terugkeer na God se oorspronklike bedoeling en iets van ons eie mooiheid, eintlik Goddelike mooiheid, herontdek, koester en uitleef.
21 Feb 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min