Agri-uur: 20 Februarie, Andrea Campher

Loading player...
Suid-Afrika word tans deur twee rampverklarings in die gesig gestaar – een weens die kragkrisis en een weens die vloede ná baie reën. Agri SA se Andrea Campher sê dié noodtoestande is in minder as ‘n week afgekondig. Sy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor hoe die regering te werk sal gaan om hulpbronne en fondse beskikbaar te stel om die krisisse aan te spreek.
19 Feb 2023 4PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min