Agri-uur: 20 Februarie, Stephan Pietersen

Loading player...
Die stigter van Work Accident Support Stephan Pietersen gesels weer vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor loonopgawes wat einde Maart by die Vergoedingsfonds ingedien moet word…
19 Feb 2023 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min