14 Febr 2023 Oosthuisen Marais Prokureurs - Skadevergoeding na 'n val?

--:--
Ek inkopies by ‘n plaaslike supermark. Terwyl ek tussen die rakke deurbeweeg antwoord ek e-posse op my selfoon. Gevolglik let ek nie op waar ek loop nie en trap per ongeluk in 'n klein plas water op die winkelvloer. Die vraag is nou of ek skadevergoeding kan eis vir my mediese onkostes en pyn en lyding wat onstaan het as gevolg van die val?
14 Feb 2023 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: Maandelikse onderhoudtoelae - 12 Maart 2024

Daar is miljoene mense, meestal kinders, wat maandeliks onderhoudtoelae ontvang, óf omdat hulle ouers geskei is of nie getroud is nie. Dit hou baie ernstige regsgevolge in vir al die partye betrokke, allermins ook ten opsigte van die kinders se welsyn. Maurice Ellis van OMP Prokureurs vertel meer, oa. Waar…
12 Mar 9 min

Oosthuizen Marais en Pretorius Prokureurs - 18 Desember 2023

Maurice Ellis werp meer lig op die Wet op die Bekerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (ook bekend as die “POPI-Wet”) wat daarop gemik is om vertroulikheid te verseker deur die wyse waarop persoonlike inligting deur persone of organisasies wat sodanige inligting bekom, te reguleer. *Hoe stoor jou besigheid…
19 Dec 2023 15 min