Agri-uur: 13 Februarie, Stephan Pietersen (volle onderhoud)

Loading player...
Dit is amper daardie tyd van die jaar dat produsente hulle jaarlikse loonopgawes aan die Vergoedingsfonds moet verklaar. Die Fonds gebruik hierdie inligting om te bepaal watter bedrag die produsent moet betaal. Die stigter van Work Accident Support gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor …
12 Feb 2023 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min