Henco Kruger vir Kruger Internasionaal

Loading player...
"Dis die maand van die Staatsbegroting en die laaste maand van die Staat se finansiele jaar waarin individue hul persoonlike belasting in orde moet kry. Ek is keelvol vir swak dienslewering, beurtkrag en wanbestuur deur die Staat van die geld waarvoor ek so hard werk. Waarom moet ek steeds getrou my belasting betaal?"
8 Feb 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News 11 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
11 Feb 10AM 5 min

Wynand du Preez - Tevrede met wat jy het

Net voor 18h00 het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wees tevrede met wat jy het” uit 1 Tim 6:6
12 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories - Ons liggieboom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons liggieboom” uit Johannes 8:12
12 Feb 10AM 6 min

G21 - Grottyd

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
11 Feb 9AM 5 min