Agri-uur: 8 Februatie, Christo van der Rheede en Gernie Botha

Loading player...
President Cyril Ramaphosa sal môre die staatsrede lewer, en landbou-organisasies het hoë verwagtinge. OFM-nuus se Bambatha Giko het met Agri SA se Christo van der Rheede, sowel as met Vrystaat Landbou se Gernie Botha hieroor gesels….
8 Feb 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min