Agri-uur: 7 Februarie, dr. Kobus Laubscher

Loading player...
Suid-Afrika staan voor ‘n moeilike ekonomiese tydperk en boere moet groot aanpassings maak om voortaan suksesvol te kan produseer. Dit is volgens landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor die vooruitsigte vir insetkoste vanjaar…
6 Feb 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min