ToekomsVenster: Hoe lyk jou geestelike lewe na die pandemie?

Loading player...
Wanneer swaar tye kom, is dit wat jy van God weet wat jou vertroue voed. Naïewe vertroue alleen kan teleurstel, soveel so dat die kind se hele geestelike basis wegval.
1 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min