Agri-uur: 31 Januarie, Naudé Pienaar

Loading player...
Boere in Noordwes gaan nie net onder Eskom se beurtkrag gebuk nie, maar ook onder kragvermindering. Algemene bestuurder van Agri Noordwes, Naudé Pienaar, gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
30 Jan 2023 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min