Agri-uur: 27 Januarie, Heinrich Victor

Loading player...
Die Rand was wisselvallig oor die verloop van hierdie week se wolveiling, en het met 1,05% verswak teenoor die Amerikaanse doller. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
27 Jan 2023 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min