Agri-uur: 24 Januarie, Izaak Breitenbach

Loading player...
Die algemene bestuurder van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging se braaikuiken-organisasie, Izaak Breytenbach, gesels met OFM-nuus se Bambatha Giko oor die gevolge van beurtkrag op die bedryf…
23 Jan 2023 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min