Agri-uur: 19 Januarie, Pieter Taljaard

Loading player...
Agri SA en Graan SA het met Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, vergader oor die uitwerking van beurtkrag op die landbousektor. Elsabé Richard-May het met die hoof uitvoerende beampte van Graan SA, Pieter Taljaard, hieroor gepraat….
19 Jan 2023 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min