ToekomsVenster: Kies om in beloftes te glo

Loading player...
Mag ons in 2023 beter besluite maak, ons gedagtes onderwerp aan God, kies om sy beloftes te glo en aan twyfel nie soveel gesag te gee nie.
19 Jan 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min