Agri-uur: 17 Januarie, Nicol Jansen

Loading player...
Die aankondiging van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) dat die elektrisiteitstariewe van Eskom met 18,65% kan verhoog, is nie net slegte nuus vir die landbousektor nie, maar ook vir die hele Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê Nicol Jansen, die president van een van Sentraal-Suid-Afrika se landbou-organisasies, Agri Noord-Kaap. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
16 Jan 2023 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min