ToekomsVenster: Bekommer is ’n ander soort komkommer

Loading player...
Wil jy nie ʼn gehaltebesluit maak dat jy onder begeleiding van die Heilige Gees, die Woord en die talle beloftes daarin vervat, gaan klaarmaak met bekommernis nie?
16 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min