ToekomsVenster: 'Moet oor niks besorg wees nie'

Loading player...
Die Here God sorg dan vir die mossies en die lelies van die veld. Vandag daar en môre verdroog, hoeveel te meer vir ons, vir my en vir jou wat in verhouding met Hom leef nie.
11 Jan 2023 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min