Agri-uur: 12 Januarie, Fanie Ferreira

Loading player...
Suid-Afrika het tans sowat 950 melkprodusente wat miljoene liter melk daagliks vir landsburgers produseer. Die Melkprodusente-organisasie se Fanie Ferreira sê egter dat hoë insetkoste verlede jaar daartoe gelei het dat enkele produsente, veral in die Wes-Kaap, uit die bedryf tree. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
11 Jan 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min