Agri-uur: 11 Januarie, Willem de Chavonnes Vrugt

Loading player...
2022 was ‘n goeie jaar vir landbou in Noordwes. Produksie was goed en so ook produkpryse. Die president van Agri Noordwes, Willem de Chavonnes Vrugt het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
10 Jan 2023 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min