ToekomsVenster: Stuur my om boodskapper te wees

Loading player...
My gebed is dat die wêreld rondom jou beter daaruit sal sien omdat jy sout en lig is in jou omgewing, dat mense heel sal word na liggaam siel en gees. My gebed is dat jy gawes sal ontdek wat jy nie eers geweet het jy het nie en dat jy vervuld, vrugbaar en voluit sal lewe.
10 Jan 2023 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min