Agri-uur: 14 Desember, Willie Clack

Loading player...
Veediefstalgetalle was relatief stabiel vir die 2021/22-boekjaar, met 'n afname van 5,75% in diefstalsake. Ten spyte hiervan het die waarde van vee wat gesteel is, met 11% toegeneem, wat boere meer as een miljard rand vir die jaar gekos het.
14 Dec 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min