Straatdebat: Hoe reageer jy as jou seun 'n balletdanser wil word? Deel II

Loading player...
Amanda het verlede week reeks ouers gepols, en die debat het nogal 'n hewige reaksie ontlok.
Gelukkig voel die meeste ouers hulle sal hul kinders eerder onvoorwaardelik ondersteun.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min