Agri-uur: 7 Desember, Johan van den Berg

Loading player...
Ons is alweer aan die begin van 'n nuwe maand, en dis ook die laaste maand van die jaar. Suid-Afrika het die afgelope maande die gevolge van die La Niña-verskynsel, wat baie reën veroorsaak, ervaar. OFM-nuus se Elsabé Richard-May met landbouweerkundige, Johan van den Berg…
7 Dec 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min