ToekomsVenster: ’n Mooi storie

Loading player...
Na alles, is God steeds op die troon. Hy het nie en sal ook nooit handdoek ingooi nie. Hy is bo dit alles verhewe.
5 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min