Agri-uur: 5 Desember, Nico-Anne Jansen

Loading player...
Die trotse sentraal Suid-Afrikaanse tegnikus, Nico-Anne Jansen, staan vir niks terug nie én hou graag van uitdagings. Jansen, wat oorspronkik van Vryburg in Noordwes is, is die enigste vroulike tegnikus op seisoen twee van die Massey Ferguson Master Mechanic-realiteitsprogram. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
5 Dec 2022 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min