Agri-uur: 2 December, Heinrich Victor

Loading player...
Byna 15 000 bale is op vandeesweek se wolveiling aangebied. Dit was finale wolveiling voor die kersreses. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
1 Dec 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min