Uit desperaatheid was Grow Box Kwekery gebore

Loading player...
Renshia Manuel, eienaar van Grow Box Kwekery gesels oor die pad tot sukses met haar kwekery besigheid.
22 Nov 2022 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min