ToekomsVenster: Tekens van hoop

Loading player...
Waar kan jy, of deur inisiatief te neem of in samewerking met ander, mense se lewens beïnvloed?
22 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min