Agri-uur: 22 November, Lehanda Rheeder (volle onderhoud)

Loading player...
Onbehoorlike teling en eienaarskap is moontlik twee van die redes wat aanleiding tot aggressiewe honde gee. Dit is volgens die Amerikaanse Pit Bull Federasie van Suid-Afrika se Lehanda Rheeder. Sy het in ‘n onderhoud met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor dié honderas en hoekom opvoeding so belangrik is.
21 Nov 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min