ToekomsVenster: Môre sal die son weer skyn

Loading player...
Moenie toelaat dat swaarkry die laaste woord spreek in jou lewe nie. Verwag die nuwe môre, wat telkens kragtens die belofte van God aanbreek en deurbreek.
21 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min