Van die korporatiewe wêreld tot eienaar van Nici’s Accessories

Loading player...
Nicolene Francis gesels oor die storie agter haar suksesvolle besigheid, Nici's Accessories.
15 Nov 2022 Afrikaans South Africa Investing · Careers

Other recent episodes

’n Plaas, ’n turksvy en ’n sakeplan

Andries Burger van Tahlia Farm vertel hoe hy en sy vrou, Alicia, hul stadslewe agtergelaat het en stap vir stap ’n onderneming rondom die plaas begin bou het.
29 Sep 21 min