ToekomsVenster: Deur die bril van Sy bloed

Loading player...
Wanneer ʼn mens God in al sy genadige ontferming raaksien, begin jy ook anders na die mense rondom jou kyk.
14 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min