Harrismith sakelui werk moedig voort

Loading player...
Sakelui op Harrismith sit ten spyte van talle uitdagings steeds skouer aan die wiel om dié Oos-Vrystaatse dorp te verbeter. Luidens die hoof uitvoerende beampte van die Harrismith Sakeforum, Ben Deysel, bly kragonderbrekings 'n bedreiging vir die plaaslike ekonomie. Hoewel gevestigde besighede ietwat meer in staat is om die uitdading te oorbrug, is dit die kleiner besighede wat die risiko loop om hul deure te sluit. Hy het met Kayla Barker op die OFM Sake-Uur gesels.
9 Nov 2022 7AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min