Agri-uur: 9 November, Janse Rabie

Loading player...
Die aanstelling van Agri SA se hoof van beleid- en regsake, Janse Rabie, as lid van die Presidensiële Klimaatkommissie is deur die organisasie verwelkom. Rabie se aanstelling deur President Cyril Ramaphosa kom te midde van die sewe-en-twintigste sitting van die Konferensie van die Partye (COP27) in Egipte. Rabie het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
8 Nov 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min