Johann Els gesels met Arno Claassen oor sy boek – Letters to my Daughter, en ons wonder oor hoe ‘n Pa die Here se die liefde vir sy dogter kan uitleef.
25 Oct 2022 11PM
English
South Africa
Christianity · Christianity
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ek het van Hom vergeet” uit Hebr 3:1-2
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “The Word of God.”
Johann Els gesels met Laurie Greyvensteyn oor die gratis inligtingsessies aangaande “toegang tot die reg vir die miljoene kinders in ons land wat sonder een van die ouers onderhou moet word” wat binnekort aangebied word deur die “Social Justice Stigting."
Johann Els gesels met Lois Massyn, ‘n digter wat lief is vir Jesus met ‘n groep op Faceboek met die naam, Tussen die Lyne. Ons kuier vanmiddag met haar oor dit alles.
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe suksesvol het ons mekaar vergewe?” uit Matt 6.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.