ToekomsVenster: Protesteer as dit by ons kinders kom

Loading player...
Suid-Afrika, waarheen is jy op pad? Die land is op vele terreine bankrot. Wil ons nou ons eie kinders aan die kapers van die samelewing oorhandig?
24 Oct 2022 10PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min