Weird Wide Web - Dokters verwyder 23 kontaklense uit vrou se oog!

Loading player...
As jy kontaklense kry, een van die eerste en belangrikste reëls wat hulle jou gee is, om dit uit te haal wanneer jy slaap. As jy dit nie doen nie, sal die lense iewers onder jou ooglede beweeg en daar vassit. Hierdie vrou het glad nie gelusiter nie.
19 Oct 2022 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min

Weird Wide Web - Kaas te duur om koel te hou!

Italië se beroemde Parmigiano Reggiano—wat baie van ons sommer net Parmesaan noem—staar 'n vreemde nuwe uitdaging in die gesig namate warmer somers die koste verhoog om die kaas behoorlik te bêre en te laat verouder.
17 Aug 9AM 3 min