Gruwelreeks oor Dahmer knaag selfs senuwees van staal

Loading player...
Hoekom sal jy wil kyk na ʼn reeks waarin ʼn psigopaat 17 seuns ontvoer, vermoor en dan gruwelike goed aan hulle doen? Want almal praat daaroor.
19 Oct 2022 Afrikaans South Africa Film Reviews · TV Reviews

Other recent episodes

Avatar-slawe kan tande slyp vir 3D-skouspel

Daar is ook ʼn storie oor ouerskap, liefde en verantwoordelikheid. Hoe ver sal ʼn pa gaan om vir sy seun die waarheid te vertel, en wat is die ma se houding teenoor die seun?
17 Dec 1 min