Agri-uur: 18 Oktober, Gerrit Higgo

Loading player...
Met die Kersiefees wat vanaf 18 tot 20 November in Clocolan in die Vrystaat gaan plaasvind, vind meer mense kersieproduksie interessant. OFM-Nuus se Bambatha Giko gesels met Gerrit Higgo van die plaas Constantia hieroor.
17 Oct 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min