Agri-uur: 17 Oktober, Johan van den Berg

Loading player...
Die kanse dat reën in die komende weke in ‘n baie stormagtige vorm kan voorkom met sterk winde en donderweer, is groot. Dit is volgens Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor hoe weervooruitsigte vir Oktobermaand en in die volgende maande lyk…
14 Oct 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min