ToekomsVenster: Goed dankie, net baie besig!

Loading player...
Ons verhouding met die Vader het ewigheidswaarde en implikasies. Wat kies jy?
13 Oct 2022 4PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min