Agri-uur: 14 Oktober, Dawie Roodt

Loading player...
Die Transnet-staking kan moontlik, indien dit vir ‘n lang tydperk voortduur, die land in ‘n ressessie dompel. Só sê Dawie Roodt, ‘n ekonoom by die Efficient-groep, nadat daar reeds miljoene rande velore is weens die staking wat vanaf verlede Donderdag deur werkers voortgesit word. Roodt het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
13 Oct 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min