ToekomsVenster: Dit sal ook verbygaan

Loading player...
Ek weet nie wat jou konteks vandag is nie, maar die Here weet.
Ek ken jou nie maar die Here ken jou deur en deur.
Ek kan jou nie help nie maar Hy kan.
Ek is ver maar Hy is naby, nee, Hy is in jou.

Onthou, dit sal ook verbygaan.
13 Oct 2022 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min