Agri-uur: 14 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Vandeesweek se wolveiling het goed presteer ten spyte van ‘n uitdagende logistieke en handelsomgewing weens die Transnet-staking. Byna 95% van die 6 671 bale is gedurende die veiling verkoop. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor.
13 Oct 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min