Agri-uur: 10 Oktober, dr. Jane Buys

Loading player...
Die diefstal van graansaad gaan weer eens 'n verhoogde insetkoste vir die produsent teweegbring. Dit is volgens dr. Jane Buys, die veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou, nadat die organisasie sy kommer oor die toename in saaddiefstal in die provinsie uitgespreek het. Dié misdaad is onlangs in Reitz, Bothaville, en Fouriesburg aangemeld. Buys het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
9 Oct 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min