ToekomsVenster: Ons praat oor God

Loading player...
Die geloofsreis het dan juis daarmee te maak dat ek God beter en beter wil leer ken, die bietjie wat ek kan ken. Ten einde dit ʼn werklikheid te maak moet ek my besig hou met dinge wat iets met die karakter van God te doen het. Sy Woord is die primêre bron.
3 Oct 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min