ToekomsVenster: Geld stopstrate nog?

Loading player...
Dalk is jy bewus van waarskuwings wat die afgelope tyd in intensiteit toeneem. Jy moet al harder baklei om dit nie raak te sien nie. Jou verskonings droog op. Jy weet die Gees praat met jou. Waarom wil jy in elk geval onverskillig oor die stopstraat ploeter?
3 Oct 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min