Wat maak jy met die reuse in jou lewe?

Loading player...
2 Oktober 2022, 17de Sondag in Koninkrykstyd.
Teks: 1 Samuel 17: 31- 37 en 40-51.
Teksvers: 45 "...ek kom na jou toe in die Naam van die Here, die Almagtige..."
Tema: Wat maak jy met die reuse in jou lewe?
Prediker: Ds D van Niekerk
2 Oct 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Genade tussen die klippe.

Sondag 3de Mei 2026, 5de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 7:54-60 Tema: Genade tussen die klippe. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
3 May 29 min